Welkom by TAGO

TAGO is teenaan die Wilgerrivier wat inloop in die Vaaldam, ongeveer 45km vanaf Deneysville en 35km vanaf Oranjeville geleë. Met meer as 4km se waterfront is dit ‘n visvangparadys vir alle hengelaars, hengel klubs en natuurliefhebbers. TAGO is in 1998 gestig deur Zorro Mitrovic wat dit vernoem het na sy dogter Tanja (TA) en sy seun Goran (GO) .. dus TAGO. As u passievol is oor visvang en die totale rustigheid wil ervaar wat slegs die ongerepte natuur kan meebring, is TAGO die plek vir jou. Daar is ablusieblokke met toilet- en stortgeriewe, asook ‘n winkel wat visvang- en ander produkte verkoop.

Welcome to TAGO

TAGO is situated on the Wilger River that flows into the Vaal dam, it is about 45km from Deneysville & 35km from Oranjeville. With more than 4km of waterfront it is a fishing paradise for all anglers, angling clubs and nature enthusiasts. TAGO was established in 1998 by Zorro Mitrovic who named it after his daughter Tanja (TA) and his son Goran (GO) .. thus TAGO. If you are passionate about fishing and want to experience the total tranquillity that only untouched nature can bring, TAGO is the place for you. There are ablution blocks with toilet and shower facilities as well as a shop selling fishing- and other products.

Skoon ablusie blokke vir mans vrouens en kinders

Kafee met hout, ys, koeldrank, roomys, chips, visvang benodighede soos hoekies, dippies ens

4km waterfront vir kompetisie, dag besoekers of naweek kampers en visvangers.

Vaal Dam 

Percentage: 68.2%

Level last week : 69.9%

Last year: 102,6%

Last update: 12 December 2023

Tago se Geskiedenis

0
+
Visse Gevang
0
Jare Oop
0
km
Visvang WaterFront

Vennote

Dankie aan al ons Vennote

Ligging

 Ligging Informasie

Tago - Visvang Paradys

Adres : Vaal Dam
Foon: 072 820 7719

Tago - Visvang Paradys

Adres :
Vaal Dam
Nommer :
0728207719